Zebula 4 bedroom house - IS12
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 12, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
12 Zebula Estate IS12 is 'n selfsorg-lodge op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Die landgoed is sowat 202 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en het 'n verskeidenheid ontspannings- en sakegeriewe.
Die ruim dubbelverdieping-lodge bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers met lugversorging en oopplan-leefareas. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Die oopplan-kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Daar is ook 'n spens.
WiFi en 'n sonkrag-rugsteunstelsel is beskikbaar by die huis.
Die leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 8, rusbanke en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n ingeboude braai-area, stoepmeubels, 'n groot tuin en 'n plonspoel met 'n veiligheidsnet.
Gaste kan ook van die landgoed se geriewe, soos 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, kroeë, 'n bekroonde spa, sport- en ontspanningsgeriewe, konferensie- en spanbougeriewe, 'n gimnasium, swembaddens en wildkykgeleenthede gebruik maak.
Slaapplek
’n Bespreking by Zebula 4 bedroom house - IS12 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 186
Jaar gelys 4
Ligging
- Lodge 12, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
- Gaste dink Zebula 4 bedroom house - IS12 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lodge 12, Plaas 534 Mabula, Zebula Gholflandgoed en Spa, Zebula, 2188, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom