LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Selfsorg in Buffelspoort

129 B African Bushveld

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Louise L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Rustig en gemaklik. Plek is netjies en ingerig vir 2 mense. Natuurskoon en stilte was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantastiese verblyf in wonderlike omgewing. Fantastiese kamer in wonderlike omgewing. Dit het gevoel of ons in die bosveld bly en die kamer is baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die gasvrou is baie vriendelik. Die plek is netjies, skoon en stil. Dit was rustig, skoon en aangenaam. Ontvang met 'n koeldrank en sjokolade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Dit is sommer net lekker om so in die natuur te kuier. Ons het heerlik gekuier. African Bushveld 129B is 'n lieflike woonstelletjie en ons kon op die stoep sit en die rustigheid van die bosveld ervaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sunitha S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2026

Very disappointing. Very disappointing. The pictures were false advertising. There was one light in the whole chalet. No light in the kitchen. No light in the dressing room, which was an extremely dark room with a sliding door that doesn't close properly. The shower didn't work properly. Some of the things we saw in the pictures when booking were not there. Most disappointing experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jannie S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Billik tarief en skoon kamer. Skoon en netjies. Bietjie klein en warm water in die aand is 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en rustig! Sielsrus ondervind. Ons het heerlik gebly, die atmosfeer en die rustigheid was fantasties. Kamer was baie netjies en alles in orde. Selfs toe die krag af was, het hulle ons gehelp waar moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silvana G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het ongelooflik lekker gekuier, baie netjies en rustig. Dit was amazing gewees, ons het baie lekker gekuier, baie netjies, rustig en almal is so vriendelik. Dit is ook baie veilig definitief 'n plek om heen te verdwyn vir 'n paar aande van die besige stad af. Hulle het 'n opsie van 3 groot swemgeriewe of net langs die rivier loop en 'n piekniek hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dante J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Rustig en lekker. Mooi uitsig van die natuur, die eenheid is mooi uiteengesit en netjies. Ongelukkig is die restaurant buitewerking, maar verder is daar baie aktiwiteite om te doen.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Buffelspoort Road, Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3, Buffelspoort Valley, 0350, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3842d980488ee97ac06147d49da6592177b010bb22a319084a2c68fd3a0db388ecd52fab140f52d07e673eaf5cfd2919166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Buffelspoort Road Unit 129 Utopia Nature Estate Portion 3 0350 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.816915504405 27.475141275906