13 Boulder Bay
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Strandweg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
13 Boulder Bay is 'n veilige oopplan-selfsorgwoonstel in Ballito. Die see-uitsig en groen landskap maak dit die ideale wegbreek vir kusliefhebbers en gesinsvakansies.
Dié woonstel is geskik vir 2 volwassenes en 4 kinders en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamers en die leefarea het elk 'n plafonwaaier.
Die kombuis het 'n etenstafel vir 4 en is toegerus met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien. Die leefarea het gemaklike banke voor 'n platskerm-TV. WiFi is beskikbaar. Indien gaste DStv wil kyk moet hulle asb. hul eie dekodeerders saambring.
Die woonstel het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek. Gaste kan ook die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by 13 Boulder Bay sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Natasha Geverifieer
Eiendomme 32
Resensies 74
Jaar gelys 3
Ligging
- Compensation Strandweg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 13 Boulder Bay het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Compensation Strandweg 70, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom