13 Hobson

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

13 Hobson bied luukse kort- en langtermynverblyf in 'n spoggerige selfsorgeenheid in Secunda. Dit is veral ideaal vir sakereisigers, maar ook geskik vir privaat gebruik.

Ons kamers wat aaneenskakel is veral gewild onder gesinne. Ons gemaklike, silwerskoon en aanloklike kamers bied DStv Premium, 'n kombuisie en genoeg ruimte om te sit en werk of in privaatheid in jou kamer of tuin te ontspan.

Ons bied ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.

13 Hobson is na aan die middestad, skole, sportstadion, Graceland Casino en hoofweë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 13 Hobson gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R730 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]