- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - 13 Hobson Street, Secunda, 2302, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
13 Hobson bied luukse kort- en langtermynverblyf in 'n spoggerige selfsorgeenheid in Secunda. Dit is veral ideaal vir sakereisigers, maar ook geskik vir privaat gebruik.
Ons kamers wat aaneenskakel is veral gewild onder gesinne. Ons gemaklike, silwerskoon en aanloklike kamers bied DStv Premium, 'n kombuisie en genoeg ruimte om te sit en werk of in privaatheid in jou kamer of tuin te ontspan.
Ons bied ook veilige parkeerplek en braaigeriewe.
13 Hobson is na aan die middestad, skole, sportstadion, Graceland Casino en hoofweë.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dit is 'n selfsorgkamer met 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
0 tot 5 jaar wat met ouers deel bly gratis.
6 tot 7 jaar wat met ouers deel betaal 50%.
8 jaar en ouer betaal die volle tarief.
Tariewe sluit in koffie, tee en beskuit in die kombuisie.
Self-help kontinentale ontbyt en ete-koepons is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dit is 'n groot selfsorgkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Kinderbeleid:
0 tot 5 jaar wat met ouers deel bly gratis.
6 tot 7 jaar wat met ouers deel betaal 50%.
8 jaar en ouer betaal die volle tarief.
Tariewe sluit in koffie, tee en beskuit in die kombuisie.
Self-help kontinentale ontbyt en ete-koepons is op versoek beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet