13 on Austin Guest House
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Austinstraat 13, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
13 on Austin Guest House is in Renstown, Hammanskraal, net 3 km vanaf Dinkoneng Wildreservaat. Dit is 2 km vanaf die N1, 750 m vanaf die R101 en 3 km vanaf Jubilee Mall wat verskeie restaurante en winkels het.
Verblyf word in 6 Dubbelkamers met en suite-badkamers gebied wat elk 'n bad en 'n stort het. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kroegyskassoe, waaier en 'n verwarmer in.
Ontbyt en aandete word op versoek bedien.
Die gastehuis het 'n lapa-kuierarea met sitplekke. Gaste wat lief is vir die son kan met 'n mengeldrankie langs die swembad uitspan, of in die swembad afkoel. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. 'n Lughawependeldiens kan op versoek gereël word.
Die gastehuis doen op versoek spyseniering vir geleenthede en funksies.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Malose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Austinstraat 13, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink 13 on Austin Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Austinstraat 13, Renstown, Hammanskraal, 0400, Gauteng