LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 13 Pyrgos - Santorini Estate | LekkeSlaap
+19

13 Pyrgos - Santorini Estate

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 13 Pyrgos - Santorini Estate
Netheid
4.2/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna-marie V - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V
Gesin met tieners

Fantasties!

Die plek is regtig goed toegerus en baie stylvol ingerig. George is uitstekend in sy kommunikasie aan jou. Die ligging is perfek en baie veilig vir tieners. Ons het heerlik gerus en sal beslis weer daar gaan kuier.

Karien G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien G
Gesin met klein kinders

Lekker gemaklik en toeganklik vir gesin met klein kinders.

Ek moet erkenning gee aan die host/eienaar George. Hy het uit sy pad uit gegaan om ons vakansie so lekker en gemaklik as moontlik te maak. Die eenheid was nie baie skoon nie, maar ek dink die eienaar doen sy bes om dit binne sy beheer skoon te hou. Die eenheid is gerieflik met die lekkerste privaat strande en mens voel veilig.

13 Pyrgos - Santorini Estate's terugvoer

Hi Karien,

Your comments noted thank you, they will be addressed

Regards

13 Pyrgos - Santorini Estate
Anne-marie R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie R
Gesin met tieners

Gerieflik, rustig, voel soos tuis.

Baie dankie aan George wat opgevolg het met ons, ons hartlik verwelkoming deur die estate bestuurder. Ons het so lekker gerus, die plekkie is so goed ingerig dat dit voel asof ons by die huis is!

Tanya G - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya G
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

Stunning place, with lovely sea views.

13 Pyrgos - Santorini Estate's terugvoer

Thank you for your lovely comments and wish you and family a fantastic 2019.

Kind Regards,

George Schoeman

13 Pyrgos - Santorini Estate
Wolette V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met 'n privaat strand, 'n groot pluspunt.

Die verblyf was fantasties. Ons het 'n goeie vakansie gehad. Ek sal net aanbeveel dat daar gefokus word op die skoonheid van die kombuisware. Baie daarvan was nogal vreeslik vuil. Behalwe hiervoor was dit 'n baie goeie plek om te bly en ons sal beslis terugkom. George was baie behulpsaam en het seker gemaak ons ​​verblyf was heeltemal moeiteloos.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful place and private beach, a great plus.

The accommodation was fantastic. We had a great vacation. I would only recommend that focus be placed on the cleanliness of the kitchenware. A lot was quite horribly dirty. Except for this it was a really great place to stay and we will definitely be back. George was very helpful and made sure our stay was totally hassle free.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jeannette B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette B

Fantasties.

Baie lekker ligging en hek personeel baie professioneel.

13 Pyrgos - Santorini Estate's terugvoer

Apologies for the late response, Thank you very much for your comments.

We are planning to renovate the bathrooms in the near future, so later in the year we trust to be a better choice, going forward

Kind regards

George
Santorini - 13 Pyrgos

13 Pyrgos - Santorini Estate
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Chakas Rock, Ballito, 4421, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXFVlZzmGAq277cR573gNo18KwOfYwPJKDBomNHEeQHVTp1Nfn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 101 Ocean Drive Chakas Rock 4421 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 09:00 -29.5224234 31.2257364
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!