+18

13 Pyrgos - Santorini Estate

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4421, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

13 Pyrgos is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in die Santorini-landgoed, Shaka's Rock, 5 km vanaf Ballito. Die landgoed bied direkte toegang tot die strand, tuine en verskeie swembaddens.

Die woonstel bied slaapplek vir ses gaste in drie slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en see-uitsigte. Die derde slaapkamer het twee enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die oopplan-eet- en sitkamer het sitplek vir ses, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Buite is daar 'n oordekte patio, klein tuin, Weber-braai en buite-eetarea met see-uitsigte.

Landgoedgeriewe sluit in ses swembaddens, direkte toegang tot Perissa-strand en Thompson's Bay, wandelpaaie, 'n klimraam en gemeenskaplike braaigeriewe. Die landgoed het 24/7 sekuriteit met patrollies, CCTV en toegangsbeheerde hekke.

Die eiendom bied 'n motorhuis en oop parkering, 'n sleepwa-parkeerarea en laai-af-toerusting. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ryan W
Gesin met klein kinders
5.0
We will be back. Had a lovely beach break at 13 Pyrgos.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Liandre V
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowend. Die eenheid sal ek aanbeveel vir ander. Voordeel was die maklike toegang tot 'n semi-private strand. Ons het dit baie geniet.
Apr 2025
Francois D
5.0
Baie lekker gebly saam gesin en familie. Stil, privaat en veilig. Puik verblyf en uitstekend toegerus met al die benodighede. Mooi see uitsig.
Apr 2025
Emmerentia S
Gesin met tieners
5.0
Pragtige uitsig en direkte toegang tot die strand was 'n groot pluspunt! Woonstel is gerieflik en het 'n mooi see-uitsig. Die enigste negatief was die...
Sien meer
Sep 2024
Susan V
5.0
Sublime. Fantastic time had by all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4421, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 13 Pyrgos - Santorini Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 101 Ocean Drive, Chakas Rock, Ballito, 4421, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e2da54c25800dc147d15be4c9fe781a7d51d16d1cbb292213f952d7b9290aacdcaeae7f616290d32adbe0db7138a2470550?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 101 Ocean Drive Chakas Rock 4421 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.524843219057 31.226102544934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang