Emily @ The Sentinel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Emily @ The Sentinel is in Kaapstad geleë en ideaal vir 'n paartjie wat in die hartjie van die stad wil bly. Die sjiek woonstel spog met 'n panoramiese uitsig oor die stad.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en sagte badhanddoeke word voorsien.
Die oopplankombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die leefarea bied 'n gemaklike rusbank, 'n TV teen die muur, 'n werkspasie en gratis WiFi.
Gaste het ook toegang tot die swembad op die dak met 'n asemrowende uitsig oor Kaapstad. Die woonstel het 'n uitstekende ligging naby 'n rits besienswaardighede en geriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Emily @ The Sentinel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang