Pick your preferred language

English

Afrikaans

+6
Selfsorg in Umhlanga

131 Breakers

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 86 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

131 Breakers is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga. Die eenheid is 'n privaat woning en eksklusief aan die Breakers-oord. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende, aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig en 'n swembad op die perseel het.

Hierdie woonstel kan gemaklik 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Deur die skuifdeure is 'n sonnige patio met 'n buite-eettafel en sonstoele, wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die uitsigte bewonder. Gaste het ook volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 74

Resensies 253

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 86 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 131 Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

86 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10803ea78f1c594f211ebc8b9f9b43b724fe1034d6275bdab689511fd67bca9ecc87455d5dd08f992bdbbbb0ba81ea44071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 86 Lagoon Drive Breakers Resort 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714717 31.092018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang