Pick your preferred language

English

Afrikaans

+6
Selfsorg in Umhlanga

131 Breakers

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 86 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

131 Breakers is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Umhlanga geleë is. Die eenheid is in privaat besit en is eksklusief aan die Breakers-oord. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek saam met familie en vriende aangesien hierdie eenheid 'n see-uitsig en 'n swembad op die perseel het.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die skuifdeure lei na 'n sonnige stoep met 'n etenstafel en sonstoele. Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 252

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 86 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 131 Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 4)
Bespreek

86 Lagoon Drive, Breakers Resort, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe10803ea78f1c594f211ebc8b9f9b43b724fe1034d6275bdab689511fd67bca9ecc87455d5dd08f992bdbbbb0ba81ea44071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 86 Lagoon Drive Breakers Resort 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714717 31.092018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang