Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

139 on Zwaanswyk

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwaanswyk-weg 139, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

139 on Zwaanswyk bied bekoorlike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.

Die hoofhuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 en suite-badkamers wat elk 'n bad, wasbak en 'n toilet het. Daar is ook 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n houtbrandende kaggel en 'n gemaklike sitarea. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus rusbank met 'n TV.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf en 'n yskas toegerus.

Daar is ook 'n privaat swembad, pragtige groen tuin, genoeg buitesitplek en 'n braai-area waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Verder kan gaste ook die gratis WiFi en uitsig oor die tuin geniet.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zwaanswyk-weg 139, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwaanswyk-weg 139, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4e29f32cbf313014ce6b99e5c11aec8501ff103d346ee311c0376a1d441d2640b4c1862000b6ebddff0d60097e7e59aff92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag (plek vir 2) 139 Zwaanswyk Road Cape Town 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.073006757899 18.411922433313
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem