14 Squarriger
8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Square Rigger, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
14 Squarriger is 'n keurige dubbelverdieping selfsorg-vakansiehuis op die rustige Pezula Golf Estate in Knysna. Die huis bied 'n rustige wegbreek aan gesinne of groepe vriende.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die 2 aparte badkamers het elk 'n bad en 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het oorgenoeg sitplek, 'n TV met DStv-kanale, 'n kaggel, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Op die boonste verdieping is daar 'n balkon met buitemeubels, 'n swembad en 'n panoramiese uitsig oor die see en die 17de putjie.
Nabygeleë besienswaardighede sluit skilderagtige staproetes, Leisure Island Cove en die strand, wat net 5,6 km ver is, in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Barnedene Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Square Rigger, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 14 Squarriger het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Square Rigger, Pezula Golf Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang