Driftsands Sea Front 14
6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Driftsands Sea Front 14 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is 50 m vanaf die see en oorkant die Uvongo-getypoel en Uvongo-strand is ook naby.
Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes met 2 kinders en bied 'n lieflike see-uitsig vanaf sy privaat balkon. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank vir kinders in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Elke kamer het 'n plafonwaaier.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur met toegang tot sekere DStv-kanale. Gratis, onbeperkte WiFi word voorsien.
Die stoep het 'n buitesitarea met 'n lieflike see-uitsig. Onderdakparkeerplek vir een mediumgrootte-voertuig is beskikbaar.
Die omliggende area bied geleenthede vir strandwandelings, wateraktiwiteite, eet by plaaslike restaurante en om besienswaardighede in te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Dave Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
79 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang