LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+6

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

140 on Beach is in Melkbosstrand, Kaapstad, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike kuswegbreek. Melkbosstrand is bekend vir sy rustige atmosfeer en bied 'n perfekte omgewing om te ontspan en te herlaai.

Die lugverkoelde kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alhoewel daar geen direkte see-uitsig van binne die eenheid is nie, kan gaste asemrowende see-uitsigte net 'n paar treë weg geniet, aangesien die strand direk oorkant die straat geleë is.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplaat en teemaakgeriewe, sowel as die nodige eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 3 is beskikbaar vir etes. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n televisie met DStv-kanale, aangevul deur gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n draagbare braai. Veilige parkering word op die perseel voorsien. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie by hierdie eiendom toegelaat word nie.

Die eiendom is binne 'n radius van 20 km van verskeie besienswaardighede geleë, insluitend die Koeberg Natuurreservaat en die Atlantic Beach Gholfklub. Die V&A Waterfront en Kaapstad se middestad is ongeveer 30 km tot 35 km weg, wat maklike toegang tot die stad se belangrikste landmerke bied.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chris L
Saam met lewensmaat
5.0
Prakties en gemaklik. Baie gasvrye eienaars.
Okt 2026
Bertie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is vriendelik ontvang en daar is deurgaans verneem of alles reg is. Baie dankie vir vriendelike ontvangs en vriendelike diens tydens ons verblyf.
Aug 2026
Danie S
Saam met lewensmaat
5.0
Waarlik 'n lekker plek. Ons het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou was ongelooflik behulpsaam en vriendelik en het uit hul pad gegaan om ons ve...
Sien meer
Aug 2026
Mauritz R
5.0
Ek het so lekker gebly, ek kom beslis weer. Dit was heerlik om by 140 on Beach te bly. Baie, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het, is tot jou...
Sien meer
Jul 2026
Ellen D
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, wens ek kon langer bly. Ek het my naweek terdee geniet. Die rusrigheid en netheid was die hoogtepunt.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 140 on Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62f544ab9b3c7b71184fba2f7cca8ac2390464cdae1da2028f56475f796b222892dff50b6f4a18be25a5baa765cb2893d43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 140 Beach Road Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.722048735154 18.443722873537