3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
140 on Beach is in Melkbosstrand, Kaapstad, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike kuswegbreek. Melkbosstrand is bekend vir sy rustige atmosfeer en bied 'n perfekte omgewing om te ontspan en te herlaai.
Die lugverkoelde kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank geskik vir 'n kind, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alhoewel daar geen direkte see-uitsig van binne die eenheid is nie, kan gaste asemrowende see-uitsigte net 'n paar treë weg geniet, aangesien die strand direk oorkant die straat geleë is.
Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, induksieplaat en teemaakgeriewe, sowel as die nodige eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 3 is beskikbaar vir etes. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n televisie met DStv-kanale, aangevul deur gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n draagbare braai. Veilige parkering word op die perseel voorsien. Let asseblief daarop dat troeteldiere nie by hierdie eiendom toegelaat word nie.
Die eiendom is binne 'n radius van 20 km van verskeie besienswaardighede geleë, insluitend die Koeberg Natuurreservaat en die Atlantic Beach Gholfklub. Die V&A Waterfront en Kaapstad se middestad is ongeveer 30 km tot 35 km weg, wat maklike toegang tot die stad se belangrikste landmerke bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 140 on Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
140 Beach Road, Melkbosstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang