Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1402 Amanzi

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1402 Amanzi is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die bekende en veilige Amanzi-kompleks met 'n uitsig oor die Amanzimtoti promenade. Die kompleks is naby aan talle winkels en restaurante en het direkte toegang tot die promenade en die Amanzimtoti hoofstrand. Die woonstel is op die veertiende verdieping en bied 'n panoramiese see-uitsig.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en broodrooster. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die Amanzi-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, selfsorgwasgoedgeriewe en veilige ondergrondse parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by 1402 Amanzi sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir 1402 Amanzi
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 101

Jaar gelys 7

Ligging

  • Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1402 Amanzi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33cb4606fe336eed65b84cbe19906f76e0ba14ccea7278a21bd2d1d88733bc9106ea2a7c026a4762b5b038091ad403b778cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 51 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.053353731114 30.886869682872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem