Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Dit is 'n nie-rook eenheid.
'n Terugbetaalbare sleutel en breekskadedeposito van R1000 sal vereis word, vooruitbetaalbaar voor inklok direk aan die eienaar per EFT. Die breekskadedeposito sal binne 3 dae na vertrek per EFT terugbetaal word mits alles in orde is.
Ligte skoonmaak tydens jou verblyf kan gereël word teen 'n ekstra koste per skoonmaak (wasgoed uitgesluit). Dit moet voor inklok gereël word indien nodig en saam met die breekskadedeposito betaal word.
Laat inklok en vroeë uitklok kan op vooraf versoek gereël word. Normale inklokure is van 14:00-18:00 en uitkloktyd is van 07:00-10:00.
COVID 19: Die eenheid word ontsmet tussen besprekings en indien 'n inperking aangekondig word, sal besprekings op gaste se versoek terugbetaal word of na 'n later beskikbare datum verskuif word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
51 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang