6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - C/o Sarel Cilliers Street & Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hibernian Towers is die gewildste woonstelblok in Kusweg, Strand.
Hierdie stylvol gemeubileerde woonstel is op die veertiende verdieping en het 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort in elk. Badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n eetkamertafel vir 8 persone en die sitkamer is toegerus met 'n TV met die volledige DStv-pakket. Die woonstel het ook gratis, onbeperkte WiFi.
Die vierde verdieping van die gebou bied 'n gimnasium, stoomkamer en sonverhitte swembad. Op die grondvloer is daar 'n koffiewinkel, haarsalon, geriefswinkel, Casa del Sol restaurant, spa- en skoonheidsalon. Twee onderdakparkeerplekke is beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit, sekuriteitskameras en toegang deur magnetiese skyfies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 24
Resensies 274
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- C/o Sarel Cilliers Street & Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 1405 Hibernian Towers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C/o Sarel Cilliers Street & Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang