141 The Square
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Buitenkant Street, Cape Town, 7925, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
141 The Square is 'n pragtige en bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat die Moederstad wil verken.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir altesaam 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Kwaliteit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n koffiestasie toegerus. Vanaf die kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het volle toegang tot die gebou se gimnasium en swembadarea. Die ligging van hierdie verblyf is stapafstand vanaf baie winkels en restaurante. Dit is ook net 'n entjie vanaf die gewilde en lewendige V&A Waterfront en die ikoniese Tafelberg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 46 Buitenkant Street, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Buitenkant Street, Cape Town, 7925, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang