Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14B Point Bastille

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. daarop dat geraas nie in enige gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat word nie en dat die gebou stiltetyd vanaf 22:00 tot 05:00 het.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Die maksimum aantal gaste per bespreking mag nie oortree word nie.
Rook word slegs op die balkon toegelaat en nie binne die woonstel of gemeenskaplike ruimtes van die gebou nie.
Gaste mag die woonstel streng slegs vir vakansiedoeleindes gebruik. As die woonstel deur sakegaste gebruik word, mag hierdie gaste hul besigheid/onderneming op geen enkele manier in die gebou of op die perseel bevorder nie.
Die woonstel mag nie gebruik word vir enige besigheid waar enige onwettige handel betrokke is nie.
Alkoholverbruik word nie in enige gemeenskaplike areas van die gebou soos die gang, parkeerarea en die hysbak nie toegelaat nie.
Voertuie wat op verkeerde parkeerplek parkeer word, sal 'n boete van R 500 moet betaal.
Gaste kan onderhewig wees aan boetes of uitsettings as hulle nie aan die reëls voldoen nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 23, 14B Point Bastille, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d96c104b63ac62109c7843ad0bcb96f7fe3d5f77245ca5f94bb49c84436d3b11e9d82844b8dcc46977d7b5e67d5ae7359cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 23 Signal Road 14B Point Bastille, Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8708675 31.0513375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem