6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Dolphine Drive, Marina Sands, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
14@MarinaSands is 'n bekoorlike selfsorgeenheid naby Marina Martinique in Jeffreysbaai. Hierdie eenheid bied direkte toegang tot die kanaal en het 'n privaat pier. Daar is ook 'n dek wat langs die kanaal strek.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens vir kinders. Daar is 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met rusbanke en 'n TV.
Die eenheid lei na die houtdek met 'n uitsig oor die kanaal. Daar is sitplek buite en 'n ingeboude braai-area.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 42
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Dolphine Drive, Marina Sands, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink 14@MarinaSands het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Dolphine Drive, Marina Sands, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang