Cintsa Akkommodasie by 158 on Marlin | LekkeSlaap
+8
+8

158 on Marlin

6 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 158, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

158 on Marlin is in die dorpie Chintsa, net 300 m van die strand af. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 3 gastekamers in die eienaar se huis. Die eienaars woon ook in die huis.

Twee van die kamers het en suite-badkamers waarvan 1 onder is en 'n aparte ingang het. Die derde kamer het toegang tot 'n gedeelde badkamer. Daar is geen TV's in die kamers nie. Die gastehuis het 'n klein tuin met 'n plonspoel. Gaste kan op die voorste of op die agterste onderdakstoep ontspan.

Daar is braaigeriewe, gratis WiFi en parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel. Die eiendom huisves 'n vriendlike hond, Bindi. Bindi is 'n kruis tussen 'n Bokser en 'n Boerboel.

Let asb. daarop dat ons geen selfsorggeriewe het nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 158 on Marlin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Marlin-rylaan 158, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink 158 on Marlin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Cintsa Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 158, Chintsa Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqHlFiv2ApRTsQHh9kvWKLtDUINFQaG1poyrLkhsM3Ln5Tz6et5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 158 Marlin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.830619385394 28.112822876339
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za