LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 15onRaymond | LekkeSlaap
+42

15onRaymond

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

15onRaymond is in die kusdorp, Scottsburgh. Dit is 5 minute se stap vanaf die strand, of 5 minute se ry vanaf die Blue Flag-hoofstrand.

Verblyf is beskikbaar in 'n kothuis met slaapplek vir 4 gaste en 'n huisie met slaapplek vir 6 gaste. Elke eenheid het 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n TV met DStv en daar is sitplek en braaigeriewe buite.

Die Mon Repos-eenheid het ’n sluitbare hek en is troeteldiervriendelik. Die le'Cabin is nie troeteldiervriendelik nie.

Gasteparkeerplek is beskikbaar en daar is genoeg spasie vir 'n groot voertuig, asook 'n sleepwa of 'n ekstra voertuig wat 'n normale grootte is.

Gaste kan die Suidkus se strand, Crocworld Bewaringsentrum, Rocky Bay en verskeie ander gewilde, plaaslike besienswaardighede besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 40 resensies vir 15onRaymond
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15onRaymond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e1cab77adc095f0e2a7a19e86b9a14fc4e73dcd13cd5d47edba52e4eb25ccdc6d404f3595aa6c5afcc218a43acfc8ad5728?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 40 5 1 5 15 Raymond Avenue Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.303356235934 30.742467194796
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!