Le'Cottage Scottburgh

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Een klein huisopgeleide hondjie word toegelaat; reëlings moet egter vooraf getref word, en bykomende fooie en versoeke geld.

'n PIN vir die sluitkassie sal aan die gas gestuur word sodra bewys van betaling van die sleutel-/skadedeposito ontvang is. Die deposito is ten volle terugbetaalbaar op die dag van vertrek, mits alles na inspeksie in orde gevind word.

Geen rook word binne die eenheid toegelaat nie.

Hou asseblief geraasvlakke te alle tye redelik, en veral laag na 21:00.

Reg van toegang voorbehou.

Die gebruik van die lugversorging word afsonderlik teen 'n bykomende fooi per dag gehef.

'n Gerieflike self-inboekstelsel is geïmplementeer. Dit bied die gas die buigsaamheid om op hul eie tyd te arriveer. Die gasheer is nie-opdringerig, maar beskikbaar via WhatsApp.

Maaltye en huishouding word nie voorsien nie.

Die gasheer sal direk met gaste wat vir langer tydperke bespreek, kommunikeer en 'n skoonmaakskedule reël.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 820
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 820
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Raymond Avenue, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc900d8750dccdeef9c42af8581642242df030bfd6d4d2dd0f1445f31d79034d312e94dd193e6cbc7e4ff121162fa243147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 3) 70 5 1 5 15 Raymond Avenue Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.303356235934 30.742467194796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang