Gigi @ The Sentinel
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Gigi @ The Sentinel is in die hartjie van Kaapstad, omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede, wat dit die ideale toevlugsoord maak.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, asook 'n aparte toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die moderne leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, yskas, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n Nespresso-masjien met kapsules. 'n Toonbank met stoele is beskikbaar, asook 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV teen die muur.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Stay Amazing Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 49
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
27 Leeuwen Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang