Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Dorado Bay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Winteraanbod

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Aug 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Maksimum 6 gaste word in die eenheid toegelaat.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Maksimum 2 voertuie word vir hierdie eenheid toegelaat.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode in die eenheid. - Gaste mag op die stoep rook.
Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie.
Die hek na die strand moet te alle tye gesluit wees.
Swembad: Alle kinders onder 12 jaar moet deur 'n volwassene vergesel word. Daar mag nie in die swembad geëet of gedrink word nie.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Dit bly egter gaste se verantwoordelikheid om hulle voertuie, sleepwaens en alle waardevolle items gesluit en veilig te hou.
Asb nie die blouapies voer nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
R2 350 R2 115
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sea View-rylaan, Dorado Bay 17, Dolfynkus, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f8cfc04e946a30562d8640d305a2adb43d22547f494a4450fb4f3da3ca619f76c785e63a0d655bc7a2ced7ac4eaad669a8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 350 nouVanaf R2 115 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Sea View Drive Dorado Bay 17 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.444255371851 31.291111629639
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem