Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 Marine Apartment 103

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ryan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

We enjoyed our stay and will definitely be back. We enjoyed our stay and will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Goed toegerus en netjiese verblyf. Perfekte ligging en naby aan restaurante en winkels. Alles in plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Perfect mini getaway. My husband and I celebrated our wedding anniversary in Hermanus. 17 Marine Apartment 103 was a stone's throw away from Ficks. Very central accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Goeie private verblyf. En veilig, asook voertuig onder dak. Altyd heerlik sover.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Fantastiese ligging. Baie lekker gebly. Lekker geleë en ons kon oral heen stap waar ons wou gaan. Eenheid is lekker privaat en skoon met 'n lekker stukkie stoep en tuin waar ons kon ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jorina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Skoon, netjies en gerieflik. Naby aan 'n klomp restaurante. Die slaapkamer en badkamer is een oopplanvertrek wat dalk nie in almal se smaak val nie. Veilige parkering en gasvrou was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Luuks, rustig, privaat. Die akkommodasie is baie mooi, baie goed geleë en die feit dat ons water gehad het toe die dorp probleem ervaar het, was baie waardeer. Die hot tub was 'n hoogtepunt en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ons het dit verskriklik geniet en sal dit vir ander mense voorstel. Die gasvrou was so gaaf en hulpvaardig met die load shedding-skedule wat elke dag vir ons ge-WhatsApp is. Dit was 'n awesome ervaring en naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Heerlike onstpanne naweek. Die plekkie is perfek vir 'n paartjie wat wil wegkom uit die besige stad. Dis loopafstand van alles wat jy nodig het. Die warm bad is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerdi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Snoesige wegbreek. Netjiese, kompakte oopplan-eenslaapkamerverblyf. Alle nodige toebehore word verskaf vir selfsorg. Uitstekende ligging met die see net 'n klipgooi ver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Candice S
Kort verblyf
4.6
Mrt 2023

Awesome apartment and location. The check-in and check-out process was effortless. The apartment was beautiful and clean. During load-shedding, we had sufficient lighting and Wi-Fi remained on. The hot tub was awesome. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 17, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bb82de878e6837c505e78e4b1c6a2d3786fd559a9b5ea37dcaeae43e50243900f8c452f3c61fe85c8d75a6a268d5a8f64df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 17 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.421511941996 19.236247923943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang