Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

17 on 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 282 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

17 on 6 is 'n selfsorghuis vir 10 mense in Arniston, slegs 700 m vanaf die strand.

Dié ruim huis het 3 slaapkamers, 'n solderkamer en 2 badkamers. Twee van die kamers is in die huis en het elk 'n dubbelbed. Die solderkamer het 4 enkelbeddens.

Die derde kamer is in die binnehof en het 2 enkelbeddens. Die badkamers is in die hoofhuis en het albei storte. Daar is ook 'n buitestort met warm water. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Die sitarea het 'n knus kaggel en die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai en die huis het 'n privaat tuin. Troeteldiere is welkom met 'n vooraf reëling.

Arniston bied verskeie restaurante en lieflike strande. Doendinge sluit swem, fietsry, perdry, bergfietsry en voetslaanroetes, duik na die skeepswrakke en meer in. Gaste kan die spa by die Arniston Hotel besoek, asook die Waenhuiskransgrot.

Slaapplek

’n Bespreking by 17 on 6 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir 17 on 6
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • 6de Laan 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 on 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 282
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R2 282
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de Laan 17, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6bf61c11ff801aca88b7fbbf7fd0c7e60f54f1ca2774f64ee11c5d6ef7eadced1fd511e3738d9040e92d8b93ac6657210e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 282 per nag (plek vir 10) 9 5 1 5 17 6th Avenue Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664929 20.226221