17onWellington Suites
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
17onWellington Suites bied verblyf in die hartjie van George. Dit is naby verskeie uitstekende restaurante en winkels.
Die selfsorg-eenhede of gesinsuites bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders onder 10 jaar.
Die ruim suites het elk 2 slaapkamers met hul eie badkamer, toegeruste kombuis, 'n eet- en leefarea met 'n platskerm-TV en sekere basiese kanale.
Die eenhede lei elk na 'n balkon, tuin en binnehof.
Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie maar is op versoek teen R130 per persoon beskikbaar.
Die gesonde kontinentale buffet sluit, sap, jogurt, vrugtebord, ontbytgraan, verskeie kou vleis, brood en warm ontbyt volgens jou bestelling in.
Gratis WiFi word voorsien en daar is parkeerplek agter 'n elektriese heining vir gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 17onWellington Suites het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wellington-straat 17, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom