18 Bronze Beach
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
18 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel met 'n see-uitsig. Dis in die Bronze Beach-kompleks in Umhlanga geleë.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Dié kamer lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv en daar is ook lugversorging en WiFi.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot oop parkeerplek agter 'n hek en daar is motorhuise vir klein voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by 18 Bronze Beach sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 97
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 18 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom