Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

18 Villa Mia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Mia 18, Katonkelstraat 12, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

18 Villa Mia bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is sentraal geleë in St. Lucia en is stapafstand vanaf winkels en restaurante. Dit is net 5 minute se ry vanaf die St. Lucia-strand.

Dié woonstel is geskik vir 6 gaste en het 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, lugversorging en kaste en dit lei na 'n klein balkon met 'n uitsig oor die tuin. Die tweede slaapkamer is geskik vir 4 gaste en het 2 stapelbeddens, 'n kas en 'n staanwaaier. Elke kamer het 'n lang spieël en spieëltafel. Die badkamer het 'n hoekstort, toilet, wasbak, hake en relings vir handdoeke en klere.

Die sitkamer het 'n mediumgrootte-TV met basiese DStv-kanale. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, vierplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Gaste kan hul etes by die lang hout-etenstafel in die kombuis met sitplek vir 6 gaste geniet. Die voordeur van die eenheid het 'n sekuriteitshek en die voordeur lei direk na die eenheid se 1 onderdakparkeerplek.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe vir verskillende blokke. Die perseel is ommuur en het 'n elektriese hek. Gaste kan die St. Lucia Wildreservaat verken. Dit is deel van die St. Lucia-riviermonding en is die hartjie van die iSimangaliso-vleilandpark. Dit lei na Cape Vidal waar gaste op die strand kan ontspan of snorkelduik.

Slaapplek

’n Bespreking by 18 Villa Mia sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir 18 Villa Mia
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 6

Ligging

  • Villa Mia 18, Katonkelstraat 12, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 18 Villa Mia het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villa Mia 18, Katonkelstraat 12, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37e60d49b2cf21840caf23e04e88f4e11cb736b1a054b2daae4be36a3fef21161fac50ba6408e69638dd796b0e069673ca5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 18 Villa Mia 12 Katonkel Street 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.374657114441 32.412463803689
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem