187 on Moepel
4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 187 Moepel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
187 on Moepel is 'n bekoorlike selfsorghuis in Marloth Park, wat 'n ontspannende boswegbreek bied, ideaal vir gesinne en vriende wat rus en vrede soek.
Die huis bied slaapplek vir tot 4 gaste in sy 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe. Buite kan gaste 'n uitnodigende plonspoel en 'n ingeboude braai-area met 'n vuurput geniet, wat die perfekte omgewing skep om te ontspan terwyl hulle die skouspelagtige Kruger-sonsondergange dophou.
Met gereelde wildwaarnemings en 'n rustige natuurlike omgewing, is 187 on Moepel ideaal vir gaste wat die stadslewe wil ontsnap. Gaste kan voëlkyk, die omliggende bosveld en opsionele betaalde wildritte in nabygeleë wildreservate geniet vir 'n onvergeetlike boservaring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 187 Moepel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
187 Moepel Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang