25 Luxe Zimbali
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Bona Bali, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hierdie stylvolle vakansiehuis op die grondvloer in Zimbali Estate bied moderne kuslewe en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, terwyl die ander 2 slaapkamers 'n badkamer deel.
Die oopplan-uitleg sluit 'n leefarea, eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis in. 'n Privaat buite-area is beskikbaar, en die eiendom sluit 'n dubbel-toesluitmotorhuis in.
Die huis is binne loopafstand van die Zimbali Beach Club, Bushbuck Clubhouse, tennisbane, speelgrond, swembaddens en The Capital Zimbali Hotel met restaurante, kroeë en 'n spa. Zimbali Estate is 'n veilige, omheinde landgoed met geriewe soos 'n gholfbaan, minigolf, oefenbaan, setperk, hardloop- en fietsryroetes, sokkerveld, krieketnet en verskeie swembaddens.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Roxanne Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 Bona Bali, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Bona Bali, Zimbali Coastal Estate, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang