4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
19 Bronze Beach bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die Bronze Beach-strandfrontkompleks in Umhlanga. Gaste kan see-uitsigte vanuit hierdie woonstel geniet.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied altesaam slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die hoofslaapkamer lei na 'n balkon met see-uitsigte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot die gastebadkamer met 'n stort en toilet.
Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer. Die kombuis beskik oor 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en -stoele, en 'n sitkamer met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Die woonstel is ook toegerus met plafonwaaiers vir daardie warm somersdae. Die oopplan-leefarea lei ook na die balkon, vanwaar gaste see-uitsigte kan geniet.
Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe vir Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot 'n oop parkeerplek agter 'n hek, en daar is motorhuise beskikbaar vir klein motors.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Martin Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 19 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Lagoon Drive, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang