6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 De Jager Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Crashing Waves is 'n selfsorgvakansiehuis wat tussen die bome by die see in Paradise Beach, Jeffreysbaai geleë is en slaapplek aan 6 gaste bied.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gaste geniet ook direkte toegang tot die strand om 'n onvergeetlike vakansie te verseker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 De Jager Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Crashing Waves het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 De Jager Street, Paradise Beach, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang