Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

19 Le Paradis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

19 Le Paradis bied veilige selfsorgverblyf op die eerste verdieping van 'n kompleks in die kusdorp, Ballito.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n stort en 'n bad in die en suite-badkamer. Die ander kamers het onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n toilet, wasbak en 'n stort het.

Die kombuis is met 'n stoof, kookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis vloei in die leefarea in waar gaste by die etenstafel vir 6 gaste kan aansit of op die gemaklike rusbank voor die platskerm-TV met sekere DStv-kanale kan uitspan. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n mooi see-uitsig.

Die woonstel het sy eie ingang en gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Daar is ook toegang tot die gemeenskaplike braai en swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Le Paradis sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 19 Le Paradis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 74

Jaar gelys 3

Ligging

  • Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Le Paradis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 64, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfffcff51b10237261dd982578c9edffc1d7df5e4637aff72932cbbbabbe0caa352b000aabbf6c90f70641f8004aca8df2a61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.53888142843 31.219761062041
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem