19 on 5th
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5de Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
19 on 5th bied 4 privaat selfsorg-eenhede op 'n kleinhoewe in Walkerville, 'n dorpie in Gauteng.
Die Kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuis en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
The Stables het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het verder 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n tweeplaatstoof toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.
The Annex is 'n oopplan-woonstel wat geskik is vir 2 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Daar is 'n knus kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n elektriese braaipan toegerus is. Die eenheid het ook 'n klein etenstafel met 2 stoele,'n TV en 'n stoep met 'n tafel vir 2 gaste.
The Studio is 'n oopplan-woonstel met 'n slaaparea met 'n koningingrootte-bed het, 'n sitarea en 'n kombuisie, asook 'n badkamer met 'n stort.
Die tuin bied 'n braai-area onder die bome. Daar is genoeg parkeerplek en die eiendom is baie veilig met elektriese heinings, sekuriteitstrale en alarms.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Stephanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5de Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng
- Gaste dink 19 on 5th het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walkerville Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 5de Straat 19, Walkerville, Johannesburg, 1876, Gauteng