Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- 2-slaapkamerwoonstel - Eenheid 1
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- 1-slaapkamerwoonstel - Eenheid 2
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- 1 Bedroom Apartment - Unit 3
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- 1 Bedroom Apartment - Unit 4
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook word slegs in aangewese areas toegelaat. Moet asb. nie in die woonstel rook nie.
Geen harde musiek of ontwrigtende geraas word toegelaat nie. Gaste moet asb. geraasvlakke beperk, veral na 21:00.
Kinders onder die ouderdom van 12 moet te alle tye onder toesig wees.
Troeteldiere word ongelukkig nie op die perseel toegelaat nie.
Die eienaar sal nie vir enige verlies of skade aan persoonlike besittings, voertuie, of vir enige beserings tydens die verblyf aanspreeklik gehou word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Hurd Street, Newton Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6002, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang