LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sonika J
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2026

Perfekte wegbreek naweek! 19 on Idwala is 'n super mooi, netjiese en skoon blyplek. Die huis self, asook die uitsig is iets om te beleef. Die selfbestuur wildkyk voertuig wat gehuur kan word, is ook besonders. Ons as gesin het elke sekonde geniet, dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
19 on Idwala
Baie dankie vir julle pragtige resensie! Ons is so bly dat julle gesin elke oomblik by 19 on Idwala geniet het—van die huis en uitsig tot die wildkyk met die selfbestuurvoertuig. Dit was ’n plesier om julle te verwelkom, en ons hoop om julle binnekort weer te sien vir nog ’n heerlike bosveldwegbreek!

Consumer Credit Care / Ccc Janine Viljoen Vat 4210250249 A
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Sal weer die huis huur en aanbeveel. Ons het 'n heerlike naweek gehad en dit was heerlik stil en het soms die leeus hoor brul. Pragtige plek, mooi uitsig. Daar kort dalk 'n ysmasjien, maar alles was verder 100%. Dankie ook aan Lynette en haar span wat my koshuiskind se wasgoed gewas het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynette
19 on Idwala
Dit was 'n plesier om julle hier te kon hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 383

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R3 025
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 025
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 025
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Mabalingwe Game Reserve, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f1dd53b0fdcba11f4b5beadd0daddd9a9119a28502bf9ba70131092798a46b9336f973a762a3e8820afd77201340a00f24b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 025 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.813885093518 28.100144783742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang