Ballito Akkommodasie by 19 Tontiki | LekkeSlaap
+29
+29

19 Tontiki

  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

19 Tontiki is 'n luukse, moderne selfsorgwoonstel op die eerste vloer van 'n kompleks op die seekant van Ballito. Die kompleks is veilig en bied direkte, privaat toegang tot die strand en is stapafstand vanaf verskeie restaurante en winkels.

Die eenheid kyk uit oor die swembad en het gedeeltelike see-uitsig vanaf die patio en al die slaapkamers. Die patio is semi-omhein en is beskerm teen die wind en reën sodat jy nog steeds jou braai op die patio kan geniet ten spyte van die weer.

19 Tontiki bied slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eenheid is ideaal vir gesinne. Geen partytjies word toegelaat nie. Te veel mense en geraas in die woonstel is streng verbode.

Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, en is het lugversorging en 'n kluisie. Die ander 2 kamers het elkeen 2 enkelbeddens wat omskep kan word in koninggrootte-beddens. Hierdie twee kamers het plafonwaaiers en deel 'n badkamer met bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, warmplate, vrieskas-yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, kookgerei en 'n wasmasjien/tuimeldroër. Die sitkamer het platskerm-TV (48" LED HD) met volledige DStv. Die sitkamer lei na 'n privaat stoep wat 'n uitsig oor die swembad bied. Die balkon het 'n groot gasbraaier, stoepmeubels vir 6 persone, en uitsigte oor die swembad en die see. Let asb. dat geen vuur gemaak mag word nie.

Die kompleks is baie veilig en toegang word verkry met 'n afstandbeheer. 'n Swembad, 1 motorafdak en ekstra parkeerplek vir besoekers is tot gaste se beskikking.

Slaapplek

’n Bespreking by 19 Tontiki sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir 19 Tontiki
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Compensation Beach-weg 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 19 Tontiki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 76, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHyXbGmVxKkR0x3btvolR7vcJScR9dgcTCMEP2jpoSNvOkXBiTZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 76 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 09:00 -29.537761002446 31.220839651451
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za