+78
Gastehuis in Observatory

1945 On Kloof Guesthouse

Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die knus en intieme suite het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het ook lugversorging, 'n lessenaar, 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningkamer - Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R2 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die rolstoelvriendelike suite het addisionele spasie en 'n privaat gemeubileerde area buite. Dit is naby die swembadarea en die suite het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met handvatsels wat spesifiek ontwerp is vir rolstoelgebruikers.

Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die suite het ook 'n lessenaar, 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Suite
Vanaf
Vanaf R2 560
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
3 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die bekoorlike suite het of 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Sagte japonne word voorsien. Die suite het ook lugversorging, 'n lessenaar, 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superieure Suite
Vanaf
Vanaf R2 670
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie ruim suite is die hoofsuite van die gastehuis en dit het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die suite het ook 'n lessenaar, 'n platskerm-TV, ingeboude kaste, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die swembadarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

41A Frederick Street, Corner of Kloof Road, Observatory, Johannesburg, 2198, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26ece99046a1d84c2a200621dfdbcb88dca8a3be74559de1a0d4e546bea04102bd2f72d9e4c043ac3c490dbdf4915e9e2cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 41A Frederick Street, Corner of Kloof Road Observatory 2198 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1707989 28.0870921
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang