2 Coral Cottage 2B
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
2 Coral Cottage 2B is 'n selfsorgkothuis in Bloubergstrand wat tot 4 gaste akkommodeer wat 'n rustige wegbreek soek.
Die kothuis het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die tweede slaapkamer bevat 2 driekwartbeddens.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in kaste, beddegoed, handdoeke, veilige parkering, 'n kluis, gemonitorde sekuriteit met patrollies, 'n buitepatio met 'n braai en toegang tot gemeenskaplike wasgoedlyne. Die kothuise op die perseel is semi-losstaande, elk met sy eie aparte vermaaklikheidsarea, gemeenskaplike wasarea en wasgoedlyn.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Lisa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 15
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 86 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 86 Coral Road, Bloubergstrand, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang