4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Medburn Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 Medburn Road is ’n selfsorg-vakansiehuis op die eienaar se perseel in Kampsbaai. Dié huis spog met ’n balkon reg rondom die huis wat ’n asemrowende see-uitsig bied.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer wat ’n bad, stort, toilet en wasbak het.
Die kombuisie is toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas, skottelgoedwasser, koffiemasjiien, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n gemaklike sitstel en ’n platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mary Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Medburn Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 Medburn Road het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Medburn Road, Camps Bay, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang