2 Middedorp at the Majestic Village
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 124 Main Road Kalk Bay, Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 Middedorp at the Majestic Village is 'n selfsorg-woonstel in Majestic Village in die hoofstraat van Kalkbaai wat sommer stapafstand van die Kalkbaai-hawe geleë is.
Dié meenthuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens wat ook in 'n dubbelbed omskep kan word. Die en suite-badkamers het 'n stort en 'n bad. 'n Oopplan-kombuis en 'n ruim sitkamer is beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV waarop gaste by hul eie stroomdienste kan inteken. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.
2 Middedorp at the Majestic Village spog ook met 'n oulike erfie. Veilige parkeerplek is beskikbaar en 24 uur-sekuriteit word voorsien. 'n Kragopwekker voorsien krag aan die verblyf en daarom word dit nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 130
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 124 Main Road Kalk Bay, Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
124 Main Road Kalk Bay, Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang