8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Recreation Road, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
2 On Recreation is 'n pragtige selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Leisure Island, Knysna. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie om die skilderagtige Tuinroete te verken.
Hierdie verblyf het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed, maar net een van hierdie slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 2 stoepe met buitelug-eetplekke en 'n braai. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf Bollardbaaistrand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sian Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Recreation Road, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 2 On Recreation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Recreation Road, Leisure Island, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang