LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+121

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Henco R
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

A wonderful stay with an exceptional breakfast! We thoroughly enjoyed our stay at Two Owls. The accommodation was lovely, everything was of an excellent standard, and the overall experience was fantastic. The breakfast deserves particular praise! It was genuinely one of the best breakfasts I have ever experienced at a B&B. The quality, preparation, and attention to detail were outstanding and certainly made our stay memorable. The only minor downside was a noise disturbance late at night. After returning from a long day and settling into bed, we were unfortunately met with a rather persistent, rhythmic banging against the wall adjoining the neighbouring room. Initially, I thought it might be something rattling on the roof due to the wind, but it soon became apparent that the noise was coming from next door, seemingly from a bed or headboard knocking against the wall. While the disturbance didn't last the entire night, it did make falling asleep rather difficult. Perhaps ensuring that beds and headboards are properly secured or positioned away from adjoining walls could help prevent this in future. Aside from this, everything was excellent. Two Owls is a wonderful establishment, and we would gladly return. Thank you for an otherwise fantastic experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise L
1 nag
5.0
Sep 2026

As above. Excellent stay, thank you. Good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Dear Denise, Thank you! Much appreciated. Kind regards, Esme

Celesté W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Toeganklik en gemaklik naby alles. Heerlik gekuier by Two Owls. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Celeste, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit motiveer ons om net nog harder te werk. Vriendelike groete, Esme

Dirkie B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Ek kom beslis weer! Baie lekker! Vriendelike diens. Skoon, netjiese verblyf. Die en-suite kamers is 'n groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Dirkie Baie dankie vir jou mooi teruvoer. Dit word hoog op prys gestel. Kom kuier asb. weer by ons. Vriendelike groete Esme'

Anita D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Baie netjies, baie gawe gasvrou, heerlike ontbyt. Mure dun, hoor bure!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almari V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Uitmuntend. Ongelooflike mooi, netjiese gastehuis en baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Pragtige, netjiese en bekostigbare verblyf. Sal beslis 2 Owls aanbeveel! Verblyf was uitstekend. Lekker groot kamer en badkamer met genoeg pakplek sou mens vir 'n lang tyd wou oorslaap. Net een voorstel om dalk hakies in die stort te sit vir "scrunshies" asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen N
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Heerlike kuier met die beste sorg, ontbyt was groot bederf. Wonderlike diens, heerlike kuier, eerste klas ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Doreen Baie dankie. Jou boodskap word opreg waardeer. Vriendelike groete Esme

Lynette V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Heerlik gekuier! Ons het heerlik by 2 Owls gebly en sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Beste Lynette Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit bly 'n voorreg om sulke oulike gaste te huisves. Vriendelike groete Esme

Elane V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Gerieflik. Wat 'n ongelooflik mooi gastehuis. Gasheer vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt gehad in die oggende. Kamer was elke dag gediens. Vir beter diens kan mens nie vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rudi
2 Owls Guesthouse
Liewe Elane, Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Waardeer opreg. Kom kuier gerus weer by ons. Groete, Esme

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 179

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904bb5adc97404f982c0ab189611114d073ff633506d8e41aca8c9c3ba8207d18a4e016d8a5bd16674f9431208bb8093e56c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang