LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+121
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

2 Owls Guesthouse is 'n moderne 4-ster-gastehuis in die skilderagtige Potchefstroom en bied gaste luukse kamers in 'n uilvriendelike omgewing.

Die lieflike kamers is volgens 'n tema versier, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die Wittebroodsuite 'n bad en stort het. Geriewe in die kamer sluit in werktafels, TV's met DStv, lugversorging, WiFi-toegang, sowel as 'n yskas.

Die Gesinseenheid bestaan uit 3 slaapkamers, elk met sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die eerste en derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt word in die ruim eetkamer bedien, of kan voor die kamers op die stoep geniet word.

Gaste kan ook ontspan op die stoep met uitsig oor die binnehof en ysbergrose.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 178 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Denise L
5.0
As above. Excellent stay, thank you. Good communication.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Celesté W
Saam met lewensmaat
5.0
Toeganklik en gemaklik naby alles. Heerlik gekuier by Two Owls. Sal beslis weer kom.
Sep 2026
Dirkie B
Gesin met tieners
5.0
Ek kom beslis weer! Baie lekker! Vriendelike diens. Skoon, netjiese verblyf. Die en-suite kamers is 'n groot pluspunt!
Sep 2026
Anita D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, baie gawe gasvrou, heerlike ontbyt. Mure dun, hoor bure!
Aug 2026
Almari V
Gesin met tieners
5.0
Uitmuntend. Ongelooflike mooi, netjiese gastehuis en baie vriendelik ontvang. Sal vir seker weer daar bly.
Aug 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 178

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink 2 Owls Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R501, Potchefstroom, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904bb5adc97404f982c0ab189611114d073ff633506d8e41aca8c9c3ba8207d18a4e016d8a5bd16674f9431208bb8093e56c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 178 5 1 5 Off the R501 Potchefstroom 2520 Noordwes 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -26.67183437499 27.105712294579
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang