LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11

3 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

2 Palms is 'n selfsorgwoonstel in Worcester, die derde grootste stad in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers of enkelgaste wat oornagverblyf soek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, wat tot 3 gaste kan akkommodeer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Beide slaapkamers is toegerus met lugversorging. Die badkamer, toeganklik via die tweede slaapkamer, het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n bank en slim-TV in, sowel as 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Bykomende geriewe sluit in 'n privaat ingang, onderdakparkering, 'n tuin, 'n patio, gratis WiFi en braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Megan D
Saam met vriende
5.0
Niemand sal 'n fout maak om by 2 Palms te bespreek nie. Wonderlike diens en fantastiese geriewe!
Okt 2026
Shirley D
5.0
Was fantasties. Het heerlik. Eienaars baie gasvry. Lekker privaat en op jou eie. Baie goeie ligging en veilig.
Aug 2026
Shirley D
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik gewees. Baie lekker gebly. Veilig en privaat. Gasheer en gasvrou baie vriendelik. Sal weer daar gaan bly en beveel 2 Palms beslis aan.
Aug 2026
Mariska W
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gekuier en gebly by 2 Palms. Ons het so lekker gebly. Die eenheid is skoon, netjies en het alles wat jy nodig het. Baie dankie.
Jul 2026
Willem A
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en genotvol. Myself en my metgesel het 'n rustige en genotvolle 3 nagte gehad met ons kuiertjie by 2 Palms. Ons het ook die geleentheid gehad o...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap
  • Gaste dink 2 Palms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Bespreek

15 Malan Street, Langerug, Worcester, 6849, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf2ba65987e62d3cde1f8b88f3bd8c10ff316a8deda9c4939d8ed530af91996d46f53dae950369fa82f4a91a3fcb80e1255d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 3 mense 57 5 1 5 15 Malan Street Langerug 6849 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.643698911575 19.434344824537
Soek in 'n groter streek