Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

2 Pause Cottage

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 65 resensies vir 2 Pause Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Etienne S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met vriende

Had a great stay.

Really nice cosy little place which had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony R

Great break for nature lovers.

Fantastic location and premises. Would normally have expected towels and tea towels. WiFi password not on premises. Very comfortable beds. Use of canoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, relaxing, comfortable and clean.

Our stay was very nice, but unfortunately, we couldn't predict the weather, which was cloudy and windy for most of our stay. So, unfortunately, we did not get to braai for fear of setting the brush alight at the back of the cottage. But we did get to relax and do some birding, which was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Great position in Malgas. Well appointed cottage.

Fishing weekend for 3 guys. The cottage was well equipped and clean. Great braai area and private jetty on the Breede River.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F
Saam met vriende

Wonderful.

It is a special place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarryn V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable.

Everything you need. We had a great stay. The service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A tranquil escape from everyday life.

A peaceful retreat along the banks of the Breede, waking up to birdsong and a beautiful vista.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and relaxing.

Wonderful stay, relaxing environment, amazing birdlife, a bit cold so didn't catch any fish, but amazing view of the river, gravel road long and travel slow with a small car as there are a lot of potholes especially after the rain. Accommodation is very nice with all basics needed, be prepared with enough supplies though. Would definitely return again, maybe in warmer weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alain C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alain C
Saam met vriende

Wonderful!

Amazing location. The accommodation was spotless and well-appointed. Pam was awesome and helped arrange all the extra requirements we had.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was redelik.

Jonger mense sal dit meer geniet as gevolg van omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonia A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonia A
Saam met vriende

Peaceful break.

Lovely getaway and Pam was a delight to deal with! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D

Baie lekker gebly. Goed toegerus. Die stilte is fantasties.

Beddens van goeie gehalte. Baie netjies en skoon. Spasie is beperk, maar meer gemaklike sitplek sal 'n pluspunt wees, bank is bietjie uitgesit. Oorweeg dalk 'n paar kampstoele wat mens op stoep kan sit om te ontspan en die sonsondergang te geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jarrett V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarrett V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great cottage, very comfortable. Everything you need.

Super accommodating host, thank you Pam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V
Gesin met tieners

Great cottage and excellent boating.

Very peaceful and boating heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manon M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

We had a lovely stay in the well equipped cottage. Comfy bed and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nickie V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nickie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Volop voëls en 'n 180° rivier-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheanie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheanie D
Gesin met klein kinders

Stilte.

Indien jy 'n plek soek waar jy kan afskakel van die lewe en selfoon en TV, is dit die plek vir jou! Die maan kom groet jou elke aand silwer oor die water en die makoue laatweet jou wanneer dit tyd is om die braaivleisvuur aan te steek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matty H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matty H
Saam met vriende

Amazing location.

Situated in perfect location, beautiful views even as you shower. We'll protected from wind. We enjoyed sitting on the little pier. All round a lovely comfortable cottage and I highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Saam met vriende

Waarde vir geld, mooi ligging! Grondpad met sleep van boot nie goed.

Die ligging is perfek, skoon netjies, braai geriewe en stoep lekker. Die slipway vir die boot net 'n bietjie vêr, aangesien die trailer na die huisie geneem moet word en die pad baie sleg is. WiFi baie duur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, gemaklik.

Wat 'n lekker kuier. Pam, ons gasvrou, is baie vriendelik en behulpsaam. Dit was nou voorwaar lekkeslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie V

Beautiful location.

Beautiful location by the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en natuur. Huisie is skoon en die kombuis is goed toegerig.

Die rivier is verder van die huisie af as wat mens verwag het. Baie steil trappe na die jetty toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was nie baie beïndruk nie.

Die foto's is misleidend. Daar is 'n klein grondpad tussen huis en jetty. Van die oggend 6 uur tot saans 6 uur is daar bouers en voertuie wat heeltyd heen en weer beweeg en stof maak. Geen privaatheid nie. Trap na jetty gevaarlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

2 Pause Cottage se terugvoer

Hello Gerrie. Ons is so jammer om te hoor dat U nie met die kothuis beindruk was nie. Ons sal na die trappe by die jetty kyk om te sien wat ons kan verbeter. En ons hoop dat die bouers vinnig daar klaar sal wees. In twee van die photos kan 'n mens die klein grond pad sien maar miskien is dit nie genoeg nie. Ons moet ook iets daaroor se. Baie jammer en ons sal weer na alles kyk om te sien wat ons kan beter doen. Groete Pam.

2 Pause Cottage
Cindy B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and relaxing.

Perfect for a getaway from the hustle and bustle, perfect for a relaxing stay, loved the bird life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marié V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek naweek waar jy weer die natuur in stilte waardeer.

Fantastiese, rustige webreek naby die natuur. Die plekkie het alles wat jy nodig het en Pam was so gaaf om ons van alles in te lig voor die tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rose V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose V
Saam met eggenoot / lewensmaat

I could not stress enough on the view and location of the cottage. Pam, thank you, it was what we needed.

Has everything you need. Peace, quiet, a view and so much more. Anyone reading this, please try it. We went to Infanta and Witsand, but the pleasure was in the cottage and the stunning river view. Bokkies, fish eagles and birds galore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goed vir die siel.

Baie netjies. Skoon. Het alles wat benodig kan word. Sal beslis weer daar bespreek. Kan ook aanbeveel vir iemand wat net wil wegkom van die besige lewe. Lekker gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vicky R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky R
Gesin met klein kinders

Het vreeslik lekker hier gebly!

Alles was skoon en netjies en dit was die perfekte naweekwegbreek, reg langs die rivier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elschen V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elschen V
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en prettig.

Pragtige ligging, netjies en puik kommunikasie van eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel H
Gesin met tieners

Great stay.

Great stay at perfect location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G
Saam met vriende

Die stilte en rustigheid was baie lekker - pragtige uitsig oor die rivier.

Lekker wegbreekplekkie! Grondpad tot by Malgas kan dalk sommige mense afskrik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful place to relax.

Access road not suitable for cars in wet weather.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese blyplek, maar pad daarheen nie so goed nie.

Dis blyplek is ideaal vir 2 persone. Die badkamer wat direk uit die een slaapkamer loop kan dalk 'n probleem wees vir 4 volwassenes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene V
Saam met vriende

Very nice.

Nice setup with lovely view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met vriende

Brilliant, loved every day.

Lovely cottage, very well appointed, has everything one needs, best braai facilities I have seen and I've done plenty of camping. Loved the birds, fed them everyday, including fresh fruit and kept their bird bath full. Fishing great, some very big carp to be caught off the jetty. River ideal for kayaking. Great lapa to sit and chill half way to river. Couldn't ask for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze P
Saam met vriende

A jol on the Breede!

A quaint cottage on the edge of the Breede, with all the amenities needed for an easy stay. It is perfect for bird, boating and fishing lovers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Racheal T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Racheal T
Saam met vriende

Great getaway

Ideal setting to relax without any distractions! The house is equipped with everything you need away from home!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania C

Very comfortable cottage and would recommend 2 Pause Cottage to anyone.

The cottage was clean and comfortable. Awesome location so close to the river and very friendly and helpful owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

An excellent spot for relaxing.

Well-equipped cottage, perfectly positioned on the river, with its own jetty. A lovely view and easy access to the nearby wine farm, beaches and pont.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan in die natuur.

Die huis sit in 'n lekker stil area en die natuurskoon is pragtig. Ons het Vrydag by sonsondergang daar aangekom. Het maklik die plek gekry. Die huis is lekker ingerig en het met niks gesukkel. Daar was lekker plekkie om boot vas te maak en ons het dit vreeslik geniet. Ons sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantell K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell K
Gesin met klein kinders

Peaceful. Beautiful. Comfy.

Cottage was clean, neat, value for money and helpful service. I would recommend traveling with a bakkie or 4x4. You don't just go stay there for a weekend, you go find yourself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Guy T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy T
Gesin met klein kinders

Casual and peaceful cottage. No bells and whistles, but this adds to the charm. Wake up the the sound of birds chirping. Perfect location for a boating weekend.

Pam and her husband were fantastic hosts. They communicated everything clearly and helped us with load-shedding times. The cottage is on a quiet stretch of the river between the pont and the pizza place. The 2 bedrooms and 1 bathroom are comfortable and clean. The neighbours (mongoose, birds, and tortoise) might drop by when you are having breakfast. No TV, limited cell signal, no WIFI - so the perfect getaway to escape the frenetic energy of the city. We will definitely stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, alles in wat nodig is en het stilte en natuur baie geniet.

Ons het naweek baie geniet in Malgas, die natuur, die stilte, voëls kyk en rustig wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rynette P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rynette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig en pragtige view.

Die ligging is pragtig en die cottage mooi skoon en netjies. Alles wat jy nodig het, tot lekker warm verwarmer vir die koue aande. Baie om te sien in die area. Ongerepte natuur. Baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S
Gesin met tieners

Wonderlike naweek weg saam die gesin.

Ons het ongelooflik lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan soontoe. Die huisie is ruim genoeg vir 'n gesin met 2 tienerkinders en die braai-area is lekker gemaklik, selfs in die winter. Die enigste probleem wat ons gehad het is die oggend wat ons gery het het dit gereën en ons het bietjie gesukkel om ons sleepwa te sleep met ons bakkie wat nie 4x4 was nie. As dit nie gereën het nie sou dit nie 'n probleem gewees het nie. Dis definitief die moeite werd om soontoe te gaan. Die eienaars is ongelooflik behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay in a well-kitted out cottage.

We (that is my wife, our dog and myself) had an excellent stay in this well-prepared cottage. Location was great and although there is a road between the cottage and the river, the traffic during the week is very minimal. Definitely the place to get away from the busyness of a town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bouwe T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bouwe T
Saam met vriende

Ongelooflike wegbreek in die natuur met 'n pragtige ligging reg langs die Breërivier.

Ons het regtig 'n fantasties rustige langnaweek hier spandeer. Pragtige uitsig van die cottage na die rivier en alles wat jy nodig het in die netjiese huisie. Pragtig geboude braaiplek en heerlike onderdak-kuierstoep - die jetty wat jy kan gebruik vir visvang of net ontspan is 'n bonus. Ook net 'n paar minute se ry na die Trading Post en die dorpie Malgas - alles binne maklike bereik. Ook 'n pluimpie vir Pam vir die ekstra moeite wat sy vir ons gedoen het toe ons hout gesoek het Nogmaals dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Enkelreisiger

Wonderlik, rustig.

Dit was 'n heerlike 3 dae van rus en vrede. Dis regtig 'n plek van vrede. Sal dit aan almal aanbeveel wat bietjie wil ontlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek B
Saam met vriende

Fantasties.

Kan beslis 2 Pause Cottage aanbeveel. Mooi ligging en baie rustig. Van hier af kan mens die hele area besoek met hartelus. Daar is oorgenoeg aktiwiteite om die hele gesin besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fransie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fransie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

2 Pause Cottage is great value!

Our stay was very pleasant and the cottage has everything you need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was net 'n rustige lekker naweek. Sal enige tyd weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicol D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicol D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Baie lekker plekkie op die walle van die magtige breërivier. Het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

An amazing breakaway.

Malgas is an amazing breakaway destination from the city life and the cottage was perfect for us to just relax, sit on the jetty and have an amazing time. Thank you for the great service and opportunity to stay in such a beautiful location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W
Saam met vriende

Great place. Perfect for a fishing weekend.

Great place for a fishing weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert B
Gesin met klein kinders

Als wat jy nodig het om kwaliteit familietyd te kan hê met die ongelooflike rivier wat langs jou verbyloop!

Die huisie is baie netjies en het als wat 'n mens benodig om 'n rustige en gemaklike tydjie langs te Breederivier te kan hê. Die feit dat jy jou eie jetty en bootvasmaakplek op die rivier het is absoluut fantasties vir booteienaars. Jy kan kies om bo by die huisie te kuier of onder langs die rivier by die "lapa". Jy kan selfs, soos ons, op jou boot sit en kuier op die water! Ons het dit baie geniet en sal beslis weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martiena K - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martiena K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, stil, privaat area.

Als was perfek. Kort asb. net 'n waaier vir warm dae en n vliegplaks. Kon niks in omgewing te koop kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salige ontspanning op die oewer van die Breederivier.

Alles wat 'n mens nodig het, is in die huisie. Netjies, skoon. Die enigste aanbeveling is dat die trappe na die jetty dalk meer gemaklik gemaak kan word. Die swaai by die water was egter een van die hoogtepunte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra W
Gesin met tieners

'n Wonderlike en rustige plekkie om weg te breek.

Dit was die mees wonderlike naweek wat ons in 'n lang tyd gehad het. Die uitsig oor die Breedetivier is fantasties en die feit dat elke huis sy eie jetty het, maak dit nog meer spesiaal. Ons het lekker gekuier en visgevang by die jetty. Die huis was skoon en netjies en daar is alles wat jy nodig het. Die stoeparea was ons kuierplek. Ek sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel. Die diens wat ons van die huis se eienaars gekry het, was uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely comfortable cottage.

We had a very relaxing stay. Nice to fish from the private jetty where we caught a lot of small salmon. Cottage has everything needed for comfort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-grethe M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-grethe M
Gesin met tieners

Wonderlik.

Ons het 'n wonderlike, rustige naweek in Malgas gehad. Die cottage was presies waarvoor ons gehoop het, basies, maar skoon, gerieflik en goed geleë. Stil en rustig en naby die rivier. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to relax and enjoy nature! No noise polution!

Was awesome to relax in no noise pollution and beautiful nature along the river. I would recommend a double seat canoe for couples to enjoy the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben M

Gerieflike verblyf in die natuur.

Die cottage het al die geriewe wat mens benodig. Dit was netjies en die beddegoed was skoon. Mens voel en hoor die natuur om jou en die uitsig op die Breerivier was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Farieda B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Farieda B
Saam met vriende

'n Wonderlike en rustige stukkie paradys!

2 Pause Cottage en Lemoentuin is die ideale plek om rustigheid te vind. Die kothuis is netjies, gerieflik uitgerus, sentraal geleë, vir hengel by Infanta, 'n klipgooi van Witsand en Swellendam. Ek sal dit definitief aanbeveel vir 'n wegbreek van die stadsrumoer. Baie dankie aan LekkeSlaap vir puik diens en Pam die eienaar wat ons verblyf gerieflik gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 251, Lemoentuin, Malgas, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZWMyZDZiLTE1YjAtNGI5Zi05NDAzLTVlM2U4Y2FiMDc5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 65 5 1 5 Plot 251 Lemoentuin 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.309006312097 20.618726446099